​10 fantastiese voorafvervaardigde huise

Johannes van Graan Johannes van Graan
homify
Loading admin actions …

Alhoewel voorafvervaardigde strukture eers naam gemaak het in Europa en Amerika, het hulle beslis al ‘n verandering hier in Suid-Afrika ook aangebring – en nie net in verband met wonings nie, maar ook ander strukture soos klaskamers, winkels, ens.

Vandag gaan ons nie die verskillende voordele van voorafvervaardigde huise bespreek nie, aangesien die meeste van ons al weet hoe dit tyd én kostes bespaar – ons gaan slegs na ‘n paar voorbeelde kyk om jou nog verder te inspireer ingeval jy daaraan dink om vir jou ‘n voorafvervaardigde huisie aan te skaf.

Let wel: Hierdie huise is nie noodwendig te koop soos hulle hier staan nie. Vir meer inligting oor elke struktuur, kliek op die betrokke foto om meer uit te vind oor die argitekte, bouers, land van oorsprong, ens.

1. Voorafvervaardigde huise kan net so stylvol soos enige ander woning lyk.

2. En daar is bykans geen beperkings wanneer dit kom by verskillende materiale of boustyle nie.

homify

3. Kan jy jouself in só ‘n indrukwekkende woning sien?

4. Natuurlik kan mens ook speel met kleure om jou voorafvervaardigde ontwerp nog meer uniek te maak.

5. Luukse afwerkings soos marmer en klip? Beslis ‘n moontlikheid!

homify

6. Jy kan selfs super kontemporêr gaan, afhangende van die maatskappy/bouers wat jy gebruik.

7. Meng die tradisionele- en minimalistiese boustyle om jou eie unieke woning te skep.

homify Casas modernas

8. Natuurlik is voorafvervaardigde wonings nie beperk tot net grondvloere nie.

9. Hierdie voorafvervaardigde skepping is die luuksheid vanself.

homify

10. Wat van hierdie voorafvervaardigde skepping vir ‘n vakansiehuisie?

homify Casas prefabricadas Madera Acabado en madera

Vir ‘n uitmuntende voorbeeld van ‘n voorafvervaardigde huis, kyk bietjie na: Dié huisie is dalk klein, maar tog so kreatief.

¿Necesitas ayuda con tu proyecto?
¡Contáctanos!

Destacados de nuestra revista