​10 slim wenke wat vir jou huis ekstra spasie gaan besorg

Johannes van Graan Johannes van Graan
Casa em Braga, CASA MARQUES INTERIORES CASA MARQUES INTERIORES Baños de estilo moderno Cerámico
Loading admin actions …

Dis nie altyd maklik om binne ‘n oogwink ekstra spasie op te tower nie, veral nie wanneer ‘n muur iewers afgebreek of ‘n ekstra vertrek aangebou moet word nie – en om nie eens te praat van die kostes nie.

Maar gelukkig bestaan daar ekstra spasies orals in die meeste mense se huise wat elke dag misgekyk word, van die sitkamer en kombuis tot die badkamer en slaapkamer. Dalk ook in joune. Jy moet net weet waar om te kyk…

1. Maak skoon jou kaste – hoeveel goeders daar binne wat jy nooit weer gaan gebruik nie vat onnodige spasie?

2. ‘n Paar ekstra rakke in die kombuis kan mos beslis ‘n verskil maak.

3. Waarvoor word daardie spasie onder jou trappe tans gebruik?

4. Wie sê jy kan nie ekstra rakke bo jou huidige boekrakke aanlas nie?

5. Hierdie uittrek rakkie is ideaal om ‘n reeks kombuis goedere te stoor.

Tall pull-out storage homify Cocinas de estilo moderno Almacenamiento

6. ‘n Kombuis eiland bied ekstra stoor-, sit- en eetplek aan – so hoekom nie?

Luxo racional, FABRI FABRI Cocinas de estilo moderno

7. ‘n Paar ekstra kaste en rakke onder jou badkamerkassie kan die wêreld se verskil maak.

8. Dink net hoeveel stoorspasie gaan verlore onder jou bed.

9. Jou TV kabinet kan natuurlik ook help om ‘n verskeidenheid goedjies weg te bêre.

10. ‘n Skuinsstaande leer teen die muur is ideaal om dinge soos handdoeke en hangers op te hang.

Vir nóg spasie idees, kyk gerus na hierdie 11 super slim stoorplêk idees vir klein huise.

¿Necesitas ayuda con tu proyecto?
¡Contáctanos!

Destacados de nuestra revista