​10 lieflike skuifdeure vir jou huis

Johannes van Graan Johannes van Graan
Eenvoudig te installeren schuifdeursysteem, BestFix Schuifdeursystemen BestFix Schuifdeursystemen Puertas modernas Vidrio
Loading admin actions …

Wanneer dit kom by skuifdeure, is hierdie slim uitvindsel nie net prakties nie (dit gebruik minder vloerspasie om oop te maak), maar kan ook ‘n heel moderne indruk skep. En moenie vergeet dat skuifdeure nie net beperk is tot glasdeure wat na die stoep of balkon lei nie – hulle kan enige vertrek (van die slaapkamer tot die kombuis) opstyl en is beskikbaar in ‘n menigte ontwerpe, kleure en materiale.

Kom ons beloer 10 voorbeelde van skuifdeure wat bietjie styl verskaf, binne én buite.

1. Pragtige donker houtrame wat lieflik uitstaan teen die wit van die huis.

2. Natuurlik is skuifdeure aan die binnekant ook welkom, veral wanneer jy spasie wil spaar.

더인 2동, JUNDESIGN JUNDESIGN Puertas modernas

3. Moenie vergeet dat skuifdeure ook met ontwerpe en patrone kan spog nie.

4. Wat ‘n groot verskil maak hierdie moderne styl met sy spieël afwerkings!

5. So paar houtpanele voeg bietjie karakter en patroon by hierdie een.

6. Kyk hoe mooi is hierdie een versier!

7. Selfs ‘n eenvoudige glasdeur wat nie uitstaan nie kan nog steeds daardie lieflike uitsig na binne bring.

8. Hierdie minimalistiese styl is uniek subtiel én prominent!

9. Skuifdeure met wit rame help om jou ingang ‘n meer sagte voorkoms te gee.

homify Puertas modernas

10. En skuifdeure vir kaste? So stylvol en prakties!

¿Necesitas ayuda con tu proyecto?
¡Contáctanos!

Destacados de nuestra revista